AK
Andre K

1 reviews | Active since Jun 2025

09 Jun 2025, 17:05

Mitmak motors

Het sover die beste diens vriendelik en baie helpvol teenoor kliente geen klagtes nie jarrod haines my salesman wat my help het het my deur die hele proses gevat sodat ek presies weet wat aan gaan sonder om te twyfel of ek dienregte besluit maak baie respekvolle dienslewering sal hulle defnitief aanbeveel vir ander

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply09 Jun 2025, 17:06
Official
thank you for the Great review and Great rating, this means the WORLD to us, we wish you just joyful and happy memories in your new car, Regards