AV
Arnold V
1 reviews | Active since Aug 2022
02 Aug 2022, 07:59
Mit Mak vir Trotse diens
My dank en waardering aan Mit Mak met Henry en sy "rescue span" wat uitstekende flink diens lewer. Dit was lekker om te ervaar hoe trots julle op julle werk is en die harde werk wat julle insit om julle doelwitte te bereik. Niks is vir julle te groot of te klein nie. Julle stap regtig die ekstra myl. Mit Mak Motors is n voorbeeld vir ons land se besighede wat hier kan kom leer oor die betekenis van uitstekende diens. Nomaals dankie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)