MA
Marnerie A

1 reviews | Active since Jun 2023

03 Aug 2023, 19:36

Mit Mak sales person

Baie dankie Michelle vir jou uitmintende diens, ek kan jou nie genoeg dank dat ek met die voertuig wat ek nog altyd wou he weg kon ry by Mit Mak Motors nie. Julle almal werk as n span en maak seker julle kliënte is in elke afdeling met goeie respek hanteer

Dankie weereens

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply03 Aug 2023, 19:40
Official
Good day   Marnerie, THANK YOU for the great review and rating.  We appreciate the compliment and support.  Kind Regards.