JEMS
Jaco En Madelene Schoeman

1 reviews | Active since Mar 2019

22 Nov 2021, 13:48

Mit Mak professionele diens

Dankie Mit Mak Motors vir 'n pynlose verkoop van my voertuig. Sal julle beslis aanbeveel! En weer gebruik! Julle is vlink en deeglik. Uitstekende maatskappy 😁

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply22 Nov 2021, 13:58
Official
Goeie dagbaie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet julle dag. Groete