ZS
Zuanique S

1 reviews | Active since Sept 2021

27 Sept 2021, 21:48

Mit Mak Motors weet wat hulle doen!

Besonderse goeie ervaring! Vra vir Jonty Swanevelder as jy van die Mit Mak Motors span gaan gebruik maak. Uitstekende diens! Alles word stap vir stap verduidelik en jy weet heeltyd wat aangaan. Meer as bekwaam en ń uitstekende verkoopsman. Dankie vir ń onvergeetlike ervaring!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply28 Sept 2021, 05:48
Official
Goeie dag, baie dankie vir die mooi risensie en 5 ster gradering. Jonty en ons hele span waardeer dit. Geniet jou droom kar. Groete,