NW
Nicolaas W
1 reviews | Active since Sept 2021
22 Sept 2021, 10:38
Mit Mak Motors Uitstekende Diens!
Ons het ñ voertuig deur Mit Mak Motors gekoop en lanklaas sulke professionele diens ontvang! Vanaf Gerhard wat die verkooosman was, tot die persone wat die voertuig kom aflewer het, se diens was uitstekend en vriendelik. Sal Mit Mak Motors beslis weer in die toekoms gebruik en aanbeveel vir enige persoon op soek na ñ voertuig.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
22 Sept 2021, 10:47Goeie dag Nicolaas, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag.
Mit Mak Motors's reply22 Sept 2021, 10:47
Official
Goeie dag Nicolaas, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag.
