MS
Melissa S

1 reviews | Active since Aug 2019

17 Jul 2021, 13:14

MIT Mak Motors - Ongelooflike goeie diens

Beste diens! Vriendelik, behulpsaam en so vol energie en planne! Loop verseker die ekstra myl. Verduidelik, verstaan en verseker jou met alles! Andries Smith - baie goeie verkoopsman! Goeie selfvertroue, en baie trots op sy werk. Verseker ň goeie keuse om van gebruik te maak. Ek kan MIT Mak Motors PTA Noord aanbeveel sonder twyfel!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply17 Jul 2021, 13:36
Official
Goeie dag Melissa,  Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg.  Geniet die dag.