NVdW
Naomi Van der Wal

1 reviews | Active since Jan 2022

25 Jan 2022, 20:23

Mit Mak Motors lewer uitstekense diens.

Baie dankie Philip vir jou puik diens. Die verkoop van ons motor was pynloos en vinnig. Geen rompslomp. Ons het by MMM die beste prys gekry. Jul diens is puik! Dit was ñ plesier om met jul besigheid te doen. Wallie van der Wal

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply25 Jan 2022, 20:30
Official
Goeie dag, , Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg.  Vriendelike Groete