CL
Celicia L

1 reviews | Active since Jan 2020

18 Jan 2020, 11:21

Mit Mak Motors is uitstekend!

Pierre Hartzenberg van Mit Mak Motors het my verwagtinge oortref! Hy gaan uit sy pad uit om sy kliënte gelukkig te hou! Mit Mak se finansiële span is uitstekend, en het die beste rentekoers gekry, sonder moeite. Mit Mak se voertuie in hulle vertoonkamer is puik netjies, soos geen ander t****ehandse handelaar.

0
Replies (0)