SS
Stehan S
1 reviews | Active since Apr 2021
22 Apr 2021, 14:34
Mit Mak Motors is tops!
Die diens wat ons by Mit Mak Motors gekry het is puik. Malan het uit sy pad gegaan om ons tegemoet te kom aangesien ons twee motors ingeruil het. Hy het ons deurgaans op hoogte gehou van die proses en alles professioneel hanteer. Ek kan met vrymoedigheid Mit Mak Motors aanbeveel. Dankie vir jou uitstekende diens, vriendelikheid en profesionalisme, Malan. Ons kan en sal jou ten sterkste aanbeveel. Ons sien uit na ons volgende transaksie met jou.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
22 Apr 2021, 14:36Hi Stehan, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Malan en ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
Mit Mak Motors's reply22 Apr 2021, 14:36
Official
Hi Stehan, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Malan en ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
