CH
Chanté Hellerle

1 reviews | Active since Oct 2020

27 Oct 2020, 12:17

Mit Mak Motors is die beste

Ek het die beste diens ontvang van Willem Noordman en sal verseker weer besigheid doen met hierdie maatskappy. 'n Baie groot dankie aan Willem vir al jou moeite en geduld, jou diens was verseker een vir die boeke gewees.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply27 Oct 2020, 12:20
Official
Good Day  Chanté. Thank you for your AWESOME review and the SUPER 5-Star rating. Willem is one of the best Sales Executives and glad to have him on our team. We wish you an abundance of innovative and memorable miles ahead. Enjoy your day!
Kind Regards