1 reviews | Active since Nov 2026
Mit Mak motors het my grootste droom waar gemaak
Mit Mak motors het my grootste droom waar gemaak. Ek het nooit gedink ek sou ooit in my leeftyd my EIE karretjie kon besit en hom nog self ook kan koop nie . (Zene en Hendrou)... ek wil spesifiek aan julle dankie sê vir al die raad en hulp en dat julle uit julle pad uit gegaan het om my te help die beste en veiligste karretjie te soek. Julle het uit julle pad gegaan om my gerus te stel en al my vrae te antwoord. Julle was heeltyd so bedagsaam en so vriendelik wat die proses net soveel makliker gemaak het. Ek is nogsteeds so bewoë.. ek sal julle beslis enige tyd aanbeveel sonder om tweekeer te dink. Julle vinnige diens, raad en hulp is tops !! Julle is die perfekte team! Well done!*
Thank you for the great review of our business it means the world to us.
Thank you for the great review of our business it means the world to us.
