MB
Marius B
1 reviews | Active since Jul 2019
26 Jul 2019, 20:00
Mit Mak Motors Gerhard Kruger
Gerhard Kruger, ek wil net vir jou baie baie dankie se vir jou wonderlike diens, al het ek jou 6 uur in die oggend gebel was jy neuderag om my te help met n oope hart sonder twyfel. En al bel ek jou in die aand om te hoor hoe dinge vorder met die voertug was jy daar vir my. Eks so bly en se weer dankie vur jou wonderlike diens met my voertuig wat ek by jou gekoop het, en die puik diens Gerhard Kruger as ek praat van puik diens dan is dit puik, jy is regtag n awesome mens en gaan uit jou pad om n klieent gelukag te hou. Dankie vir als. Julle mense daar buite kan gerus met n oop hart en n oop gewete vir hom vra om julle te help.
Groete Marius Bester
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)