HR
Helen R

1 reviews | Active since Jan 2021

18 Jan 2021, 17:09

Mit Mak Motors

Phillip Lourens by Mit Mak Motors het vir ons goeie diens gelewer. Die kar het gekom sonder n spaar sleutel en hy't belowe om een te laat maak as hy die oorspronklike nie kan op****r nie. Gaan gerus na hom toe.

0
Replies (2)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply18 Jan 2021, 17:18
Official
Hi Helen, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering.  Phillip en ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete

Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply18 Jan 2021, 17:32
Official
 Hi Helen, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering.  Phillip en ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete