HW
Herman W
1 reviews | Active since Nov 2020
29 Apr 2021, 08:16
Mit Mak Motors Car Bought
Corne het ons gehelp. Ons het goeie diens ontvang en die personeel is vriendelik.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
29 Apr 2021, 08:20Goeie dag Herman, baie dankie vir die mooi resensie en 5 ster gradering. Ons hele span by Mit Mak Motors waardeer dit opreg. Geniet jou droom kar. Groete,
Mit Mak Motors's reply29 Apr 2021, 08:20
Official
Goeie dag Herman, baie dankie vir die mooi resensie en 5 ster gradering. Ons hele span by Mit Mak Motors waardeer dit opreg. Geniet jou droom kar. Groete,
