AL
Arthur L

1 reviews | Active since Feb 2025

15 Feb 2025, 13:16

MIT MAK MOTORS

Maklik om n voertuig te koop. Uitstekende diens, verkoopsman op die ball en bereid omdie ekstra myl te stap. Charles jy is n aanwins vir die MIT MAK groep en ek sal definitief jou aanbeveel aan enige iemand wat n voertuig wil koop. Sien jou weer oor twee maande as ons die ander wiele kom kry.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply15 Feb 2025, 14:58
Official
Thank you for the great review of our business it means the world to us.

Kind Regards