ES
Elize S
1 reviews | Active since Dec 2021
03 Dec 2021, 08:14
Mit Mak Motors
Baie goeie diens ontvang van Herme. My man was n moeilike klient maar di verkoopsman was uitstekend en het n ekstra myl vir ons geloop. Ni eers het di aflewer van di voertuig omtrent 400km ver hulle afgeskrik ni. Nogmaals dankie aan Kierie en sy assistant. 💯
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
03 Dec 2021, 08:31Hi Elize, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
Mit Mak Motors's reply03 Dec 2021, 08:31
Official
Hi Elize, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
