AR
Abrie R

1 reviews | Active since Aug 2020

27 Aug 2020, 11:51

Mit Mak Motors.

Baie tevrede met Mit Mak motors se diens selfs al was daar klein probleme op my voertuig het hulle dit DADELIK uitsorteer en dis die rede waarom ek beslis weer by hulle sal koop..soms gaan dit nie oor die probleme op n "used" voertuig nie maar hoe n besigheid dit by die horings pak en uit sorteer.

Die verkoopsman Jaques was baie behulpsaam en sy diens was boonste rakke! Ek sal hulle hoogs aanbeveel.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply27 Aug 2020, 11:54
Official
Good Day Abrie. THANK YOU for your review and the SUPER 5-Star rating. All of us and Jacques appreciate your valued business. Have a FANTASTIC day. 
Kind Regards