CN
Chandre N

1 reviews | Active since Aug 2021

18 Aug 2021, 09:08

Mit Mak Motors

Gerhard en David bitter baie dankie vir julle awesome diens. Julle het my welkom laat voel van die begin af. Baie dankie vir al die updates en moeite toe ek my kar kom haal het. Julle is awesome!!! Weereens baie dankie!!!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply18 Aug 2021, 09:12
Official
Hi Chandre, baie dankie vir die mooi resensie en 5 ster gradering. Ons julle span waardeer dit. Mag jy n wonderlike dag he. Groete,