PB
Philip B
1 reviews | Active since Jul 2021
02 Jul 2021, 20:59
Mit Mak motors
Malan van de Ven (verkoopsagent) by MitMak motors het flink en vlytige diens verskaf. Die finansiële dame, Tersia, was net so behulpsaam. Ek kan defnitief MitMak motors aanbeveel vir enige iemand wat 'n t****ehandse voertuig wil aankoop. Om hulle radio-advertensie aan te haal: van student tot president, MitMak motors kan jou help.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
02 Jul 2021, 21:05Hi Phillip, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Malan en ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
Mit Mak Motors's reply02 Jul 2021, 21:05
Official
Hi Phillip, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Malan en ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
