CK
Carina K

1 reviews | Active since Aug 2021

27 Aug 2021, 13:59

mit mak motors

Baie dankie Mit Mak motors vir al julle hulp en diens met die koop van my nuwe kar. Ek sal by geen ander plek 'n motor koop nie. Hulle sal uit hulle pad uit gaan om vir jou dit so gerieflik en maklik moontlik te maak.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply27 Aug 2021, 14:14
Official
Hi Carina, vreeslik baie dankie vir die mooi risensie en die 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit. Geniet jou droom kar. Lekker dag. Groete,