AW
Adriaan W

1 reviews | Active since Jun 2023

14 Jun 2023, 14:06

Mit Mak Motors

Francois, baie dankie vir jou vriendelikheid en goeie diens. Ek was ook aangenaam verras met die netheid en georganiseerdheid van die perseel. Die proses was vinnig en pynloos. Nogmaals dankie

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply14 Jun 2023, 14:08
Official
Good day Adriaan, THANK YOU for the great review and rating.  We appreciate the compliment and support.  Kind Regards.