LM
Liezel M

1 reviews | Active since Nov 2020

11 Nov 2020, 18:22

Mit Mak Motors

Baie dankie aan Alex van Mit Mak Motors! Die aankoop van n kar by julle was baie maklik gewees! Vinnige en vriendelike diens! Alex het 2 keer die kar deur gery na ons toe in Pretoria Oos, vir n toets rit, sowel as vir die aflewering! Ons waardeer opreg en sal Mit Mak Motors en Alex aanbeveel!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply11 Nov 2020, 20:51
Official
Hi Liezel, Baie dankie vir die GREAT review en 5-ster rating, ons by Mit-Mak Motors en Alex waardeer die support en hoop jyt net goeie memories met jou nuwe voertuig, Groete