DB
Dirk B
1 reviews | Active since Jul 2021
15 Jul 2021, 18:31
Mit Mak Motors
Gerhard van den Heever baie dankie vir jou goeie diens,van die eerste dag af wat jy my ge****ak het was jy so proffesioneel,hoe nader ons aan die koop gekom het,het jy meer soos 'n vriend geraak vir ons. Dankie Mit Mak Motors vir julle goeie diens en julle vriendskap wat ons gemaak het met julle. Dirk Brits
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
15 Jul 2021, 18:33Goeie dag Dirk, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die aand verder. Groetnis
Mit Mak Motors's reply15 Jul 2021, 18:33
Official
Goeie dag Dirk, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die aand verder. Groetnis
