MS
Michael S

1 reviews | Active since Aug 2021

27 Aug 2021, 08:55

MIT MAK JOU LEKKER DING

Baie dankie aan Vincent vir jou uitstekende klientediens. Dit was 'n fantastiese ervaring om by Mit Mak Motors 'n voertuig aan te koop in so puik toestand. Die span gaan regtig uit hulle pad uit om jou te help en die beste diens te lewer. Lekker mense!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply27 Aug 2021, 09:18
Official
Hi Michael, baie dankie vir die mooi risensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit. Geniet jou dag. Groete,