SVdH
Susna Van den Heever

1 reviews | Active since Jul 2021

16 Jul 2021, 11:58

Mit-mak is die beste

Baie dankie Mit Mak motors vir uitstekende diens. Shaun Cook en Dylan Meyer dit was n plesier om saam met julle te werk. Julle het ons so baie gehelp en was altyd gereed om ons vrae te beantwoord. Dankie vir julle goeie diens. Julle is die beste.

0
Replies (3)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply16 Jul 2021, 12:18
Official
Goeie dag Susna,  Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag.
SVdH
Susna Van den Heever's update16 Jul 2021, 18:43
Reviewer Update
Shaun Cook en Dylan Meyer julle en Mit Mak motors het n 5ster diens gelewer. Baie dankie. Skuus dat ek die verkeerde sterre gedruk het.
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply16 Jul 2021, 20:43
Official
Baie dankie Susna, Geniet die aand.