MM
Mynhardt M

1 reviews | Active since Feb 2021

22 Sept 2021, 12:25

Mit Mak bo👆🏻

Wayne Fitchat jou yster, jy het dit weer reg gekry om my uit te sort met ‘n kar wat bo baas is, baie dankie vir jou goeie diens en tyd wat jy vir my gegee het

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply22 Sept 2021, 12:53
Official
Goeie dag  Mynhardt,  Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag.