IS
Ilze S

1 reviews | Active since Mar 2021

23 Mar 2021, 09:06

Mik Mak Motors

Mik Mak Motors se diens is uitstaande. Hulle prys is die beste en ons het baie kwotasies gekry by ander aankopers. Hulle betaling is binne 20 minute in jou rekening. Doen besigheid met Mik Mak motors jy sal nie spyt wees nie.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply23 Mar 2021, 09:07
Official
Hi  Ilzebaie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering.  Ons hele span waardeer dit opreg, Mag jy n wonderlike dag he. Groete,