SN
Simone N

1 reviews | Active since Sept 2022

30 Sept 2022, 18:17

Michael

Baie dankie Michael vir die fantasties diens en dat jy my Toyota Fortuner veilig by my afgelewer het. Jou diens was puik en ek sal beslis weer in die toekoms by Mit Mak Motors koop.

0
Replies (0)