SR
Shané Richter
1 reviews | Active since Aug 2022
29 Aug 2022, 17:08
Megan
Baie dankie Megan vir jou vriendelike diens! Ek het rondgedwaal op die vloer nie eintlik opsoek na n kar nie maar jy het beslis my oorreed. Kan nie wag vir my nuwe karretjie nie!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
29 Aug 2022, 17:10Goeie dag Shané, baie dankie vir die mooi resensie en gradering, ons hele Mit-Mak span waardeer dit opreg. Vriendelike groete
Mit Mak Motors's reply29 Aug 2022, 17:10
Official
Goeie dag Shané, baie dankie vir die mooi resensie en gradering, ons hele Mit-Mak span waardeer dit opreg. Vriendelike groete
