WE
Willie E

1 reviews | Active since May 2021

12 May 2021, 05:27

Malan by MIT mak motors

Malan Baie dankie vir jou excellent diens Hou so aan jy gaan n groot sukses maak. Ek is Baie gelukkig met die voertuig wat ek gekoop het en as ek weer koop gaan dit definitief weer by jou wees nogmals Baie dankie.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply12 May 2021, 06:21
Official
 Goeie dag Willie, Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag.