SB
SUSAN B

1 reviews | Active since Apr 2022

29 Apr 2022, 11:24

Kwid Climber

Baie dankie vir julle wonderlike spoedige diens. Ek is baie gelukkig met julle diens. Xander was gedurig in ****ak en het my op hoogte gehou nadat hy by Naas oorgeneem het. Baie dankie ook vir Tersia vir haar professionele hulp met my ****rak.

0
Replies (0)