GP
Gerrie P

1 reviews | Active since Dec 2021

17 Dec 2021, 09:07

Kwaliteit voertuie en Goeie diens deur verkoops personeel.

Ons het n derde voertuig gekoop by Mit Mak motors. Betroubare voertuie met lae kilometers. Die diens ontvang deur die verkoops personeel was professioneel en almal was baie hulpvaardig. Spesiale dank aan Jonty en Johann wat gedurende die transaksie ons ophoogte gehou het, en alles gereel het. Dankie aan Johann met die aflewering van die voertuig sowel met die reeling van spaarwiel en voertuig matjies. Julle is n groot aanwins vir die verkoops afdeling. Mit Mak motors dankie vir julle goeie diens. Groete, Gerrie

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply17 Dec 2021, 09:10
Official
Hi Gerrie,  baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete