AZ
Adriaan Z

1 reviews | Active since Mar 2009

20 Aug 2022, 19:21

Koop van 'n 2019 Yaris 1.5 XS

Ek gaan hierdie in Afrikaans doen...... Ek wil regtig hierdie geleentheid benut om vir Quintin en Michael hiermee werklik bedank vir die ongelooflike diens en ondersteuning wat julle ons gebied het. Van die begin tot om 120km ver gery het om ons voertuig af te lewer. Michael jy is werklik 'n yster, Quintin jy as bestuur, jy kyk regtig na die belang van die kliënt. As jy 'n voertuig wil koop kan jy met 'n geruste hart aanklop by die manne van Mit Mak motors en jy sal nie weer om kyk nie.

0
Replies (3)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply20 Aug 2022, 19:28
Official
Goeie dag Adriaan, Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg.  Geniet die dag.
AZ
Adriaan Z's update20 Aug 2022, 21:34
Reviewer Update
Give them 'n Bells"
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply20 Aug 2022, 21:35
Official
👍😁 Thank you