DP
Dick P

1 reviews | Active since Jul 2020

14 Jul 2020, 09:48

Koop van motor

Anton van Tonder by Ragel de Beer tak net om dankie te se vir die goeie diens. Ek kan jou aanbeveel vir mense wat in die mark is om n ander voertuig te koop. Nogmals baie dankie vir ekstra myl wat jy vir my gestap het **** du Preez

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply14 Jul 2020, 10:51
Official
Good Day ****.  Thank you for your review and your 4-Star rating. We appreciate you for choosing us as your dealer. Anton is one of our Top Sales Executives.
Kind Regards