CB
Coreza B

1 reviews | Active since Jun 2023

27 Jun 2023, 08:54

kommunikasie

weens my gehoorgebrek wil ek net dankie se vir michelle vir haar geduld en haar vriendelike persoonlikheid om met my duidelik te kommunikeer oor die karre. nou weet ek wat ek wil he. 😁

0
Replies (0)