1 reviews | Active since Nov 2016

03 Feb 2023, 16:07

Kar verkooe

Als het glad verloop vandat 1ste keer met #Philip van Blerk begin onderhandel het. Volgens my het die algehele papierwerk proses net bietjie lank gevat maar als is op die einde van die dag uit gesorteer

0
Replies (0)