AK
Annelise K

1 reviews | Active since Aug 2021

12 Aug 2021, 09:55

Justice

Baie dankie Mit Mak Motors, Justice, Alwyn, Anke, Nicoleen, Pierre en Mark vir julle uitstekende diens aan ons, dit was nou n baie vinnige en fantastiese ervaring. Alle Voorspoed vir julle vir nog baie jare se besigheid.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply12 Aug 2021, 10:30
Official
Goeie dag Annelise, Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag