JP
Jacqueline P

1 reviews | Active since May 2021

24 May 2021, 13:57

Julle is Amaizing MIT MAK MOTORS

Francois Grobler is gemotiveerde passie volle en vriendelike verkoopsman. Ons het Donderdag middag 17:15 ons aansoek vir motor finansiering online gedoen. Vrydag om 12:38 het Francois ons inkennis gestel die finansiering is goed gekeur. Francois is n aanwins vir Mit Mak Motors en ek sal enige iemand aanbeveel om besigheid met Francois te doen. Baie baie dankie vir al jou hulp. Ben en Christine

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply24 May 2021, 13:59
Official
Hi Jacquelinebaie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Francois en ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete