PW
Pieter W
1 reviews | Active since Feb 2022
15 Feb 2022, 19:49
JP Smit - MIT MAK MOTORS
Ek wil net baie dankie se vir Jp Smit vir sy puik diens met die aankoop van my droom motor. Wat gewoonlik baie lank vat het someer vinnig gebeur. Hy het puik mense verhoudinge en verduidelik stapsgewys wat gaan gebeur met die koop en verkoop van die motors en die finansiering daarvan. H00p hy help jou volgende keer by Mit Mak.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
15 Feb 2022, 20:11Goeie naand Pieter, dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit-Mak span waardeer dit opreg. Lekker aand.
Mit Mak Motors's reply15 Feb 2022, 20:11
Official
Goeie naand Pieter, dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit-Mak span waardeer dit opreg. Lekker aand.
