jR
john R

1 reviews | Active since Jan 2021

25 Jan 2021, 14:14

John Rex

Eugene by Mit Mak motors het my uitstekende diens gegee van die begin van die koop tot die einde.Alles baie gou afgehandel.proffesionele diens.Koop defnitief my volgende motor ook daar.Baiedankie vir almal by Mit Mak Motors.Sal hulle defnitief anbeveel.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply25 Jan 2021, 14:19
Official
Hi Johnbaie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering.  Pierre en ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete 

Best regards,