JD
Johann D

1 reviews | Active since Dec 2021

22 Dec 2021, 12:36

Johann Deysel

Baie dankie aan Mit Mak Motors vir uitstekende diens. Baie dankie aan Johann Deysel wat die hele proses begin het en gelei is deur Hermie. Johann gaan nog n groot aanwins word vir Mit Mak Motors. n GROOT dankie aan Anke wat dwarsdeur al ons vrae geduldig en vriendelik gebly het. Sy het werklik uit haar pad gegaan om ons deur alles te vat. Sy is beslis n groot aanwins vir Mit Mak Motors. Ook n groot dankie aan Lukas van der Merwe wat die voertuig al die pad Suidkus KZN toe gebring het. Hy is beslis ook n groot aanwins vir Mit Mak Motors. Mag julle van krag tot krag gaan

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply22 Dec 2021, 12:37
Official
Hi Johannbaie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete