BK
Braam K

1 reviews | Active since Jul 2025

16 Jul 2025, 19:10

Jarrod en Mit Mak is tops!

Ek het n ongelooflike goeie ervaring gehad met die aankoop van n afleweringsvoertuig vir my besigheid! Baie dankie Jarrod Haines met puik diens wat jy vir my gelewer het. Ek sal jou beslis weer gebruik!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply16 Jul 2025, 19:13
Official
Thank you for the great review of our business it means the world to us.

Kind Regards