MB
Mariska B
1 reviews | Active since Feb 2021
02 Feb 2021, 21:41
Herme se briljante diens
Ek wil net vir Herme sê baie baie dankie vir al jou hulp. Hy het rerig vir ons baie goeie diens gegee! Ons sal hom beslis in gedagte hou wanneer enige iemand in die familie n kar soek.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
02 Feb 2021, 21:43Hi Mariska, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
Mit Mak Motors's reply02 Feb 2021, 21:43
Official
Hi Mariska, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
