MS
Marina S

1 reviews | Active since Jun 2021

25 Jun 2021, 18:22

Hanno by Mit Mak motors

Die kar koop met Hanno v d Merwe was regtig ñ plesier. Hy het die extra myl met my gestap om vir my die beste diens te gee. Sal enige iemand aanbeveel om van sy dienste gebruik te maak by Mit Mak motors

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply25 Jun 2021, 18:26
Official
Goeie dag Marina, Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg.  Geniet die dag verder.  Groete