NN
Natalie N
1 reviews | Active since Feb 2023
27 Feb 2023, 18:01
GYS MEYER Trade inspeksie
Ek het die mees vriendelikste akuraatste diens nog ontvang van MIT Mak Motors - Gys het van die oomblik voor my hek tot na die toets rit mooi verduidelik hoe en waarom hy alles doen. Die deeglike inspeksie word met trots gedoen! Sal enige iemand verwys na hulle toe, Baie dankie Gys
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)NN
Natalie N's updateReviewer Update
28 Feb 2023, 08:31BESTE DIENS
Hein gaan ver meer as die extra myl! Fantasties en uiters Profesioneel hoe vinnig en seep glad alles gegaan het van my trade in tot my nuwe Toyota voor my deur.. Al my vrae geantwoord en verduidelik, Vriendelike diens,
Sal enige tyd iemand na MIT Mak Motors verwys Dankie Hein

Natalie N's update28 Feb 2023, 08:31
Reviewer Update
BESTE DIENS
Hein gaan ver meer as die extra myl! Fantasties en uiters Profesioneel hoe vinnig en seep glad alles gegaan het van my trade in tot my nuwe Toyota voor my deur.. Al my vrae geantwoord en verduidelik, Vriendelike diens,
Sal enige tyd iemand na MIT Mak Motors verwys Dankie Hein
Hein gaan ver meer as die extra myl! Fantasties en uiters Profesioneel hoe vinnig en seep glad alles gegaan het van my trade in tot my nuwe Toyota voor my deur.. Al my vrae geantwoord en verduidelik, Vriendelike diens,
Sal enige tyd iemand na MIT Mak Motors verwys Dankie Hein
Mit Mak Motors's replyOfficial
28 Feb 2023, 08:32 THANK YOU so much for the EXCELLENT review of our business , this means the world to us. We wish you just wonderful memories in your new car, hope you have a wonderful day, Regards
Mit Mak Motors's reply28 Feb 2023, 08:32
Official
THANK YOU so much for the EXCELLENT review of our business , this means the world to us. We wish you just wonderful memories in your new car, hope you have a wonderful day, Regards