RG
Rhyno G
1 reviews | Active since Aug 2021
20 Aug 2021, 14:03
Great diens!
Dankie aan Wayne Joubert vir sy uitstekende dienslewering by mit mak motors. Ek was heeltyd op hoogte gehou met staan van sake en enige vordering. Hy gaan uit sy pad uit om sy kliente tevrede te stel en hy is ook baie professioneel in sy werk.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
20 Aug 2021, 14:07Hi Rayno, baie dankie vir die mooi risensie en die 5 ster gradering. Ons hele span by Mit Mak waardeer dit. Mag jy n wonderlike dag he. Groete,
Mit Mak Motors's reply20 Aug 2021, 14:07
Official
Hi Rayno, baie dankie vir die mooi risensie en die 5 ster gradering. Ons hele span by Mit Mak waardeer dit. Mag jy n wonderlike dag he. Groete,
