DV
Divan V

1 reviews | Active since Jan 2021

11 Jan 2021, 17:38

Great

Baie goeie diens van Charles ontvang, baie passievol oor die bedryf en harde werker!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply11 Jan 2021, 17:46
Official
Hi Divan, baie dankie vir die resensie en die 5-ster gradering.  Charles en die hele span by Mit-Mak Motors waardeer die ondersteuning.  Geniet die aand verder.