MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

16 Jul 2020, 17:57

Goeie en vinnige diens in die Noord

Ek wil vir Jaco vd M baie dankie se vir jou flinke diens en vriendelikheid. Ek sal verseker in die toekoms mense na jou verwys. Quinton dankie vir jou diens gelewer vir die inruilwaarde van my voertuig. Laastens Annemarie dankie vir al jou hulp wat jy gelewer het. Mit Mak Motors is regtig baie behulpsaam en die vriendelikste sales mense in die Noord. Koop gerus jou volgende voertuig by Mit Mak Motors

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply17 Jul 2020, 08:06
Official
Good Day Marinda. Thank you for your GREAT review. Jaco, Quinton and we genuinely appreciate your valued business and for choosing us as your dealer. We wish you many safe, joyful miles with your new Mit-Mak Match.
Kind Regards