DvdM
Danie van der Merwe
1 reviews | Active since Mar 2021
08 Sept 2021, 15:05
Goeie diens Mit Mak motors
Ek het n Ford Ranger bakkie gekoop by Mit Mak motors in Pretoria. Die verkoopsman was Marius Kriel, ek wil net vir hom se baie dankie vir die help met die transaksie. Ek bly in Bloemfontein en Marius het heeltyd mooi met my gekommunikeer oor waar ons staan met die deal. Hy het vir my n baie goeie inruil prys gegee op die voertuig wat ek in geruil het. Die bakkie wat ek gekoop het was baie netjies, skoon en gereed om in ontvangs te neem. Hy was baie geduldig met alles en ek wil vir hom krédiet gee daarvoor. Dankie Marius, Pierre die takbestuurder en Desire die F&I, julle is great.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
08 Sept 2021, 15:07Hi Danie, baie dankie vir die mooi risensie en die 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit. Geniet jou droom kar. Lekker dag. Groete,
Mit Mak Motors's reply08 Sept 2021, 15:07
Official
Hi Danie, baie dankie vir die mooi risensie en die 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit. Geniet jou droom kar. Lekker dag. Groete,
